Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Monique T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

'n Rustige oornag ná die langpad. Ons het heerlik gebly - die kamer was netjies en gerieflik, my dogtertjie het die swembad vreeslik geniet. Die ontbyt was baie smaaklik en daar was meer as genoeg om van te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Reg vir oornag verblyf. Alles was netjies en reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic, very comfortable. Was amazing, so nice to stay in a place where everything works, very comfortable, delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie aangenaam. Tien uit tien sal weer daar gaan slaap. Ontbyt uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel R
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Sal beslis aanbeveel. Ons het heeltemal gebly en die ontbyt was ongelooflik lekker. Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Good facilities, clean and comfortable with a great breakfast. Very comfortable. Great facilities and excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Heerlik gebly. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die jammer kort net 'n mikro-golf oond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndall F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal Lavender Lodge aanbeveel. Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenhede is baie mooi, netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig het. Die tuin was pragtig en ons kon privaat parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlé V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie gerieflik en veilig met vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie rustig en netjies. Baie lekker gebly. Die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Molopo Road, Vryburg, Vryburg, 8600, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMTQyZDIzLTUzMTEtNGY1OS1iY2VjLTAzM2YwMjkzNWVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 2 Molopo Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961 24.721388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang