+40

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elmien H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Veilige & pragtige blyplek met soveel gasvryheid. Pragtige, veilige en goed ingerigte plek. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my dogter ook te akkommodeer nadat ons planne nr 99 verander het. Sy het gereël dat daar 'n ekstra bed ingedra word by ons kamer waaroor ek so dankbaar was (want die gesinskamers was vol bespreek). Die ontbyt was uit die boonste rakke! So smaakvol met meer as genoeg om te eet. Ons was regtig hoogs beïndruk en sal enige iemand aanbeveel om by Lavender Lodge te bly en niks verder te soek nie. Ons sal ook self beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

The best B&B ever! The very best B&B I have ever stayed at! The room is very well appointed with everything you need: fan, ceiling fan, aircon and all the other things you would normally find. The hosts make your stay a wonderful experience. A true home away from home venue. And then there is the breakfast - oh wow, double wow! Eggs, bacon, sausage, fritters, pap and kaiings, and warm freshly baked bread. Truly exceptional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxed, clean and excellent service. We were welcomed by Elsa, who is very friendly. Check-in was effortless, and we had a great room. We were overnight guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Fantasties. Baie tevrede en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Salig. Heerlik. Rus vir die siel. Ons verblyf was uiters aangenaam en het aan al ons verwagtinge voldoen. Die akkommodasie was uitstekend onderhou, netjies en goed toegerus, wat bygedra het tot ’n gemaklike en ontspanne ervaring. Die omgewing was rustig en het ’n gevoel van gehalte en aandag aan detail weerspieël. Die gasheer en gasvrou het deurgaans professioneel, vriendelik en behulpsaam opgetree, wat ons verblyf verder verryk het en gesorg het vir 'n heerlike, huislike atmosfeer. Die ontbyt was van uiterste hoë gehalte en so reguit uit my oupa se kombuis - net die ding wat ons nodig gehad het om ons reis weer aan te pak. Ons kan hierdie akkommodasie met vertroue aanbeveel en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette W
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Can't wait to visit again. Home away from home. Absolutely amazing weekend stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley P
1 nag Saam met vriende
3.4
Feb 2026

Heerlik gekuier. Net een aand oorgeslaap. Dit was baie rustig en stil.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michell S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dis die mooiste plek met die vriendelikste mense. Ons kan nie wag om weer te kom. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oloff B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Exceptional accommodation and breakfast, very friendly and helpful hosts. We did not miss anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Lavender Lodge
Thanks Oloff, it was really nice having you here!

Monique T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

'n Rustige oornag ná die langpad. Ons het heerlik gebly - die kamer was netjies en gerieflik, my dogtertjie het die swembad vreeslik geniet. Die ontbyt was baie smaaklik en daar was meer as genoeg om van te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Lavender Lodge
Dankie Monique, altyd lekker en 'n voorreg om gaste te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Molopo Road, Vryburg, Vryburg, 8600, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMTQyZDIzLTUzMTEtNGY1OS1iY2VjLTAzM2YwMjkzNWVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 2 Molopo Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961 24.721388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang