Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days Apartments 14 Beaufort

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 55

Jare op LekkeSlaap 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Lazy Days Apartments 14 Beaufort
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deidre F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre F
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

The owner welcomed us warmly and friendly. The place is very neat and clean, and the sea view is absolutely breathtaking. The place has everything you want and need for a comfortable stay. Thank you, we enjoyed our stay and will surely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilana K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana K

Vriendelike ontvangs, netjies en naby die strand.

Die eienaar het ons ontmoet by die kompleks. Hy was baie vriendelik en het ons gewys waar is in die woonstel. Die leefarea bo het die mooiste uitsig oor Jbay en uit elke kamer kan jy ook die see sien. Elke kamer het 'n waaier wat help deur die dag as dit warm raak, en in die aande koel dit af. Daar is ook 'n inverter om lig te verskaf in die TV-kamer, en die TV en WiFi werk ook tydens beurtkrag. Ons het ons paar dae baie geniet en wens ons kon langer bly. Baie gerieflike opset. Dit is ook naby 'n Checkers en Spar en ander gewilde restaurante net in die straat onder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0af3760e2d0f4f2039195ab7fbf843eb9c7363ae6ece7ca2548731c1f140d09ddbc7880e65367b48ab73bf7552e22b02e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.027551225263 24.928262011253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem