+62
Gastehuis in Bluewater Bay

Le Blue Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Excellent. Friendly staff, made us very welcome. Breakfast was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean-Pierre
Le Blue Guest House
Dear Johan Thank you so much for your wonderful review and for choosing to stay with us at Le Blue Guest House. We truly appreciate you taking the time to share your experience. It was an absolute pleasure having you as our guest, and we are delighted to hear that you enjoyed your stay with us. Our goal is always to create a comfortable, relaxing, and welcoming environment for our guests, so it means a lot to know that we were able to make your visit a memorable one. We hope to have the pleasure of welcoming you back to Le Blue Guest House again in the near future. Warm regards, Jean-Pierre Le Blue Guest House

Nikelo G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Wonderful stay! I had an amazing time. The host was welcoming. He made me feel free. The room was spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jano B
1 nag
5.0
Feb 2025

Alles was perfek. Baie lekker geslaap en alles was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annecke D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sal verseker weer by Le Blue oornag. Vriendelik ontvang. Ruim kamers. Waarde vir geld. Loopafstand na strand. Heerlik ontspan by die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Ongelooflik lekker. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid is ongelooflik, ontbyt is uit die boeke en die diens uitstekend. Kan hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Villeen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Skoon, netjies en rustig. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die kamer was pragtig skoon en netjies - ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie gasvry, bedagsaam, vriendelik en spontaan sonder om inmengerig te wees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean-Pierre
Le Blue Guest House
Hello Hennie Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons probeer ten alle tye te verseker dat ons gaste 'n onvergeetlike ervaring het. Dit was regtig wonderlik om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer hartlik te verwelkom met jul volgende besoek in Port Elizabeth. Wens julle 'n wonderlike dag toe. Vriendelike Groete Jean-Pierre Fourie

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Professional and friendly. Well-run Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean-Pierre
Le Blue Guest House
Dear Launce, thank you for trusting us with your stay and for the excellent review. We had a great time serving you and we look forward to having you back with us again soon. Kind Regards. Jean-Pierre & Team

Cilmie G
1 nag
5.0
Aug 2022

Dolgelukkig. Sien sterre. Alles wat ek nodig gehad het vir oornagverblyf. Stapafstand van die strand. Geen klagtes. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean-Pierre
Le Blue Guest House
Hello Bianca Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons probeer ten alle tye te verseker dat ons gaste 'n onvergeetlike ervaring het. Dit was regtig wonderlik om jou te ontmoet. Sien uit om jou weer hartelik te verwelkom met jou volgende besoek in Port Elizabeth. Wens jou 'n wonderlike dag toe. Vriendelike Groete Jean-Pierre Fourie

Zimasa M
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Perfect stay. Was well taken care of by a wonderful staff. Amazing characters.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean-Pierre
Le Blue Guest House
Dear Zimasa Thank you for your excellent review. We're thrilled your time with us was so amazing! We endeavour to go above and beyond to ensure our guests have a memorable experience. It was really great meeting you. Wish you a wonderful day, take care and be safe! Best Regards, Jean-Pierre Fourie - Reservations Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 450
10 % AF
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
10 % AF
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 450
10 % AF
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5ce396fafdb9f4adac3e5d57233ad25d79550ac6fb8949d25febb90661cadc1e60130ace7d41e6e91f719c8beda3b149d64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 21 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.862228564547 25.631532669067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang