+50
Gastehuis in Suidelike Voorstede

Le Lieu Accommodation

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.7
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Shameem M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Peaceful and I enjoyed it. It was very nice and I am hopefully looking for another and won't mind coming back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Nie goed nie. The shower is broken, the basin is loose. The parking situation is a nightmare.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Wessel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Na 'n kamp was dit aangenaam om op 'n bed te slaap. Vir wat ons betaal het, kan 'n mens sê, dit regverdig die prys. Een muurprop wat werk. Een buite werksplek. Warm waterprobleem wat voorgekom het, kon opgelos gewees het. Klein onderhoudswerk wat aandag moet geniet. Jy kry wat jy betaal. Is die gesegde. 'n Dakwaaiers of lugreëling kan baie help in die warm seisoen, het geen. Dankie vir die vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jabu S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Good. It was a good stay not far from the shops and a safe neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Padmini M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Awesome. My stay was peaceful. Well organized. Everything needed for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.8
Okt 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.2
Des 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Wanda O
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Mrt 2024

Kamer nie gerieflik nie. Geen waarde vir geld nie. Elektroniese hek werk nie. Vloer was vuil. In die gang van die huis staan 'n ou TV en rekenaar vol stof. Weedeater staan in die kombuis. Iemand se kos is in die yskas. Geen ketel in die kamer nie. Geen spieël in die kamer nie. Elektriese prop nie gerieflik geplaas nie, onderkant van dubbelbank, moeilik om hare droog te blaas. Een oprit, nie prakties nie, moes 'n ander gas wakker maak om haar motor die oggend te skuif sodat ons kon ry.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.2/5

Gaylene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

90 Pinehurst Road, Kenwyn, 7780, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7497de66b5f73a2df1f847b8af0f6203bd9a0b774e95e2faa9de914fef85d8c60c2b999620240c3b8449c5ab635da5565a01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 90 Pinehurst Road Kenwyn 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99655548994 18.500892479762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang