+24
Selfsorg in Ballito

Le Paradis 32

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Le Paradis 32 is 'n selfsorgwoonstelwat in die idilliese kusdorpie Ballito geleë is en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.

Dié woonstel is op die derde verdieping, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n houtskoolbraai. Die kompleks is veilig, die hoofhek van die kompleks werk met afstandbeheer. Daar is 'n enkel toesluitmotorhuis vir gaste en beperkte ongeallokeerd gasteparkeerplek.

Die kompleks het ook 'n groot swembad en 'n swembadjie vir kleuters. Dit is 1 km vanaf Granny's Pool en Willard Beach, en Ballito Junction Regional Mall met verskeie restaurante is ook naby.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Asmita Singh S
Saam met lewensmaat
5.0
Wish I could stay there forever. 32 Paradis is considered as a home away from home, so comfortable, conveniently situated and right on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Hester D
5.0
Vakansie wegbreek met kinders en kleinseuns. Die woonstel het alles wat 'n mens nodig mag kry, het lekker gemaklike banke en beddens. Die uitsig oor d...
Sien meer
Apr 2025
Asmita Singh S
Saam met vriende
5.0
Beautiful accommodation - well kept, felt like home away from home. Beautiful accommodation - well kept, all appliances worked, we had ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Pieter V
Gesin met tieners
4.8
Baie netjies en goed toegerus. Wonderlike paar dae in Ballito gehad. Le Paradis 32 het nie teleurgestel nie.
Okt 2025
Aileen B
Gesin met tieners
4.2
Perfect location and stunning views. Pleasant and perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 405

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Paradis 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 677
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 677
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 677
per nag (plek vir 6)
Bespreek

64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55498ce5d1874f258644d6a46b347e9dddba2a1ee7e18181fb64a488c60e1fe6db787c59a48547cf9c9ae91f9b1854325d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 677 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito, Dolphin Coast 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538838119565 31.219395910813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang