+33
Gastehuis in Edenburg

Leaves Signature Guest House

Deluxe Superior
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie suites het elkeen 'n TV met DStv, 'n kroegie, haardroër, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite lei na 'n stoep met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook op die perseel en in die kamers is verbode.
Indien gaste nie die reël na kom nie, kan 'n boete, sonder vooraf kennis, gehef word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Superior 7
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv, haardroër, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n balkon met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Luukse Superior 8
Vanaf
Vanaf R 1 850

Selfsorg Superior Suite
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv, haardroër en lugversorging. Die kombuisie het 'n eenplaatstofie, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suite lei na 2 balkonne met 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook op die perseel en in die kamers is verbode.
Indien gaste nie die reël na kom nie, kan 'n boete, sonder vooraf kennis, gehef word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

25 River Road, Edenburg, Rivonia, 2128, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0f985d90ecca62be74e007bd4a2f0658ac859dd0077d51077b93361d701ebd6aec61b269567e7f448340c6dd4b4358a4fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 25 River Road Edenburg 2128 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.044615 28.064896

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang