5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1444 Ifafa Street, Leeupoort Holiday Village, 0486, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Galago Rest bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Leeupoort Vakansiedorp, 'n natuurreservaat 60 km vanaf Thabazimbi.
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat elk 'n bad en 'n stort het. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV met DStv is.
Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n boma-braai, sowel as 'n buitestort en ń sitbad (nie verhit). Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jodene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1444 Ifafa Street, Leeupoort Holiday Village, 0486, Limpopo
- Gaste dink Leeupoort Galago Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1444 Ifafa Street, Leeupoort Holiday Village, 0486, Limpopo
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang