8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Leeuwenvaal bied oornagverblyf in permatente op die Vaalrivieroewer in Renovaal, Viljoenskroon. Die verblyf is 180 km vanaf Johannesburg en 51 km vanaf Potchefstroom en dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n rustige omgewing.
Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofpermatent het 'n koningingrootte-bed en die tweede tent het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, induksieplaat, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat binnehof op die rivieroewer met meubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Gaste dink Leeuwenvaal het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang