+35

8 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Leeuwenvaal bied oornagverblyf in permatente op die Vaalrivieroewer in Renovaal, Viljoenskroon. Die verblyf is 180 km vanaf Johannesburg en 51 km vanaf Potchefstroom en dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n rustige omgewing.

Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofpermatent het 'n koningingrootte-bed en die tweede tent het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, induksieplaat, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat binnehof op die rivieroewer met meubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Retha B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Pragtige boomryke plekkie. Heerlik rustig.
Feb 2025
Louis F
Gesin met tieners
4.8
Mooiste, rustigste plek, uitstekende waarde vir geld. My gunsteling wegbreekplek by myle! Fantasties! Doen jouself 'n guns en bespreek 'n naweek. Die ...
Sien meer
Nov 2025
Ruan V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie vriendelike diens. Ons het dit baie geniet. Die verblyf was tops gewees.
Jul 2025
David D
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik ontspan. Dit is nou 'n lekker plek. Klein en mooi en lekker vis gevang. Die diens is waarlik goed, die plek is mooi skoon en alles wat jy sal ...
Sien meer
Jan 2025
Leandre D
Saam met vriende
4.2
Lekker, gemaklik en knus. Ons het lekker gebly, die uitsig is besonders en die plekkie het voldoen.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Leeuwenvaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1e18cb198fe7a03e6409e1a55b5617f3a3426c92a44e389485015a2aeafec61b92b86c7cd1e218cde953b9dbd29f346527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 24 Vaal Avenue Renovaal 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.966824352128 26.925225537072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang