Legend Mountain View Lodge
12 gaste
6 slaapkamers
6 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Legend Golf and Safari Resort, Haakdoring Road, Sterkrivier, 2643, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Legend Mountain View Lodge is in die veilige Legend Gholf- en Safari-oord geleë en kan eksklusiewe groepfunksies vir 20 gaste bied met slaapplek vir 12 gaste. Dié villa is ideaal vir 'n sakewegbreek en bied 'n oopplan-ontwerp en luukse meubels.
Daar is 6 luukse slaapkamers en en suite-badkamers. 4 slaapkamers het instap-klerekaste en balkonne, en die ander 2 kamers het 'n binnehof.
Daar is ook 'n sitkamer, eetkamer, kombuis, raadsaal, groot patio, 'n kuierarea met braaigeriewe en 'n swembad. Die villa bied eksklusiewe en persoonlike diens wat 'n dienskneg, privaat veldwagter en wildkykvoertuig insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Legend Golf and Safari Resort, Haakdoring Road, Sterkrivier, 2643, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Legend Golf and Safari Resort, Haakdoring Road, Sterkrivier, 2643, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang