Legend Mountain View Lodge
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Legend Gholf- en Safari-oord, Haakdoringweg, Sterkrivier, 2643, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R26 250 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Legend Mountain View Lodge is in die veilige Legend Gholf- en Safari-oord geleë en kan eksklusiewe groepfunksies vir 20 gaste bied met slaapplek vir 12 gaste. Dié villa is ideaal vir 'n sakewegbreek en bied 'n oopplan-ontwerp en luukse meubels.
Daar is 6 luukse slaapkamers en en suite-badkamers. 4 slaapkamers het instap-klerekaste en balkonne, en die ander 2 kamers het 'n binnehof.
Daar is ook 'n sitkamer, eetkamer, kombuis, raadsaal, groot patio, 'n kuierarea met braaigeriewe en 'n swembad. Die villa bied eksklusiewe en persoonlike diens wat 'n dienskneg, privaat veldwagter en wildkykvoertuig insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by Legend Mountain View Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Legend Gholf- en Safari-oord, Haakdoringweg, Sterkrivier, 2643, Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Legend Gholf- en Safari-oord, Haakdoringweg, Sterkrivier, 2643, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom