Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Eagles' Nest
- Selfsorg
- Weavers' Nest
- Selfsorg
- Swallows' Nest
- Selfsorg
Huisreëls
- Neem asb. kennis dat daar nie lugversorging of TV's in Lekkerberg is nie.
- Rook word nie in die kamers toegelaat nie. Gaste kan op die terras of balkon rook.
- Partytjies of besoekers word nie toegelaar nie. Kamers en gedeelde geriewe is vir die gebruik van die betalende gas.
- Die gebruik van die swembadarea is op die gas se eie risiko.
- Neem asb. kennis dat gaste die volledige voorwaardes en bepalings soos verskaf deur die instansie met bespreking moet aanvaar.
- Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
- Gedeeltes van Lekkerberg is via trappe toeganklik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Uitsig Close, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang