+68
Wildsplaas in Wes-Rand

Lekkerkry Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Theunis P
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Hier kan jy diep asem haal, en jou batterye volkome laat laai. Ons het baie lekker gebly! Naomi het deurgaans baie goed gekommunikeer, en Henry het reggestaan vir enige praktiese bystand. Die afgesonderde ligging, rég in die natuur met wild gereeld naby aan die huis, is fantasties! Die wildrit was uitstekend! Ons het die jacuzzi en die braai elke dag gebruik. Ons het elke oomblik by Lekkerkry Game Farm gate uit geniet! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anecke V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustig in die natuur. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Kon met my bergfiets in die wildkamp rondry. Dit was einde Augustus op die wildsplaas, rustigheid en die massiewe huis was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynoma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2026

Gemaklik. Die grondpad is in 'n slegte toestand en daar word nie in die advertensie genoem dat daar 'n grondpad is nie. Die Wi-Fi was nie beskikbaar nie. Die radio het nie gewerk nie. Die bokke is baie mooi, maar sou verkies dat wildediere buite die swembadarea gehou word terwille van gaste se veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinette D
Kort verblyf
4.0
Apr 2026

Stukkie paradys en wat 'n groot groep mense met gemak kan akkommodeer. Ons het baie lekker gekuier. Daar was meer as genoeg slaapplek vir al 10 mense en genoeg ruimte vir elkeen om homself te geniet en genoeg warm water vir elkeen om te stort. Die kaggel was 'n bonus met die koue weer wat ons gehad het. Die kombuis is goed toegerus. Ons was 'n groep van 10 mense wat ons tweeling se 21ste verjaarsdag gevier het. Die wild rondom die lodge was 'n absolute vreugde. Ons kon gaan stap tussen die wild wat rustig wei, ons het baie veilig gevoel. Hou in gedagte om asb. nie die diere te voer of enigsins hulle te pla nie en sorg jy dan dat gaste wat in die toekoms kom kuier ook die diere kan geniet; hulle hoort rondom die lodge, dit sorg vir die hele ervaring, veral die takbok. Dit het gereën toe voor ons arriveer en moes kom help want die pad was vol water en 2 voertuie kon nie deurkom nie. So vind asb. net vooraf uit by die gasheer of die pad begaanbaar is en geskik is vir jou voertuig. Ten spyte van al die reën en die veld wat so nat was op plekke, het ons groep op 'n Sondagoggend uitgevat vir 'n wildrit wat ons baie waardeer en geniet het. Ons sal beslis weer kom kuier en ons hoop om al die pragtige diere wat rondom die lodge bly weer daar te sien.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Dit was nou die 2de keer wat ons as groep daar was. Dit is mooi, skoon en privaat. Dit was weereens lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Awesome and beautiful place. Awesome place to stay and awesome people. They were on standby the whole time if something was needed. Lastly, the place was beautiful beyond words.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnzelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2025

Enhancing the great experience at Lekkerkry Game Farm. Thank you for a wonderful weekend at Lekkerkry Game Farm. Your warm hospitality made us feel very welcome, and we truly appreciated your kindness and helpfulness throughout our stay. The house is spacious and well laid out, providing a comfortable environment for a relaxing getaway. The highlight of our stay was definitely the animals visiting the lodge—it was such a special experience, and the kids loved it! The pool and jacuzzi were also great, adding to the fun and relaxation. We do, however, have a small suggestion that we feel could enhance the overall experience. While we completely understand that it is a farm setting, the overall cleanliness of the house could be improved. A bit more attention to areas like the kitchen (including cooking utensils and the oven), window sills, behind curtains, and some spider webs in corners and behind furniture would make a big difference, as these areas tend to make the house look dirty. Additionally, we noticed a few wasp nests around, and unfortunately, some of us got stung. Regular checks to remove any nests would be helpful in preventing this from happening to future guests. We were a bit disappointed that the game viewer wasn’t available for drives due to a flat tyre, but the frequent animal visits at the lodge definitely made up for it. Perhaps having a backup plan for game drives could be a good option for the future. Overall, we had a great time and really appreciate the effort you put into making guests feel at home. Thank you again, and we hope to visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Virginia G
Kort verblyf
3.8
Mrt 2025

Stay was perfect, just the above few concerns. We had a great time but will suggest that they give the place a good spring clean before guests arrive and also to do something about the road leading from the gate to the house, as the road is terrible. Also disappointed that the jacuzzi was out of order; otherwise, everything else was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karinda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, veilig, mooi na gekyk. Die diens en plek was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Ons is baie dankbaar dat julle ons besoek het en dat julle tevrede was. Sal so lekker wees as julle terugkom en weer kom kuier. Voorspoed vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Rhenosterfontein, Fochville, 2512, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9135d104c4c7282fdf8b5f233139c23d13a6bf3b6733de921b0a51b0a133a3364f068b165d09f005eeb6e157c8644971b55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 16 mense 47 5 1 5 Rhenosterfontein Fochville 2512 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.587872341561 27.499028742313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang