Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Selfsorg in Karoo

Lekkerkry Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lekkerkry Lodge bied gemaklike verblyf op 'n werkende skaap- en beesplaas ongeveer 50 km buite Middelburg in die Karoo. Ideaal vir diegene wat vir 'n paar nagte uit die besige stad wil ontsnap om die rustigheid van die Karoo te geniet.

Verblyf word aangebied in 3 gestruktureerde tente, waarvan 2 2 gaste akkommodeer, en 'n gesinstent vir 5 gaste. Elke tent het gemaklike beddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke tent sluit ook tee- en koffiemaakgeriewe en kasruimte in.

Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetarea en oordekte braai-area met 'n pragtige uitsig oor die ikoniese landmerke: koffiebus en teebus. Gaste kan pragtige stap- en bergfietsrygeleenthede geniet, sowel as voëlkyk.

Hierdie eiendom het toegang tot gratis WiFi, sonkrag en gasstowe en geisers en word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie. Voertuie met hoë grondvryhoogte is nodig om die eiendom te bereik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Miemie B
Gesin met tieners
5.0
Hidden gem. Hierdie was 'n heerlike plek om by te oornag. Ver van die geraas. Vriendelike diens.
Des 2025
Dominique M
Gesin met klein kinders
5.0
Kort en kragtig. Verblyf lekker en netjies. Dak raas ongelooflik as die wind waai en die geiser maak nie konstant warm nie.
Okt 2025
Jason V
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker bly by Lekkerkry. Die aanwysings na Lekkerkry is mooi duidelik en ek reken nie die pad is so sleg soos ander dit uitmaak nie. As jy 'n N1 ingan...
Sien meer
Jul 2025
Werner F
Gesin met tieners
4.8
Lekker by Lekker kry lodge. Baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het, vriendelike ontvangs van Len en Chrissie. Die grondpad soontoe is mooi ...
Sien meer
Jan 2025
Adrienne B
Gesin met tieners
4.6
Clean, well equipped, overnight stay. Lekkerkry Lodge is an unexpected gem tucked away near Middelburg. It is very clean and the commun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lekkerkry Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec159ee29a20cba1e9d2057191faa64b5bb5da48b6b03977e585cea8675741849f82a1db520271f58f2e383f5245ad95ef5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R56 Beeste Kuil Farm 30, Portion 9 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.298967833132 25.356657207012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang