Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus @ 144

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 24 Mei 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 23 Mei 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat geen harde musiek of harde geraas na 22h00 toegelaat word nie.
Geen rook binne nie
Geen dag- of nagbesoekers word toegelaat nie.
Enige breek van eetgerei of meubels, sal vir die rekening van die gas wees.
Alkoholmisbruik of enige vorm van onwettige dwelmgebruik sal nie geduld word nie.
Alle gaste wat Lekkerus@144 betree doen dit op eie risiko.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe met vooraf reëling.
Ongelukkig word geen motorfietsrygroepe toegelaat nie.
Gaste wat nie die reëls gehoorsaam nie, sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder terugbetaling.
Verwelkomingstee en -koffie word voorsien.
Inkloktyd is 14h00. Uitkloktyd is 11h00.
Verblyf is beskikbaar vir 'n minimum van 2-3 nagte buite seisoen.
'n Minimum van 5 nagte word vereis oor die Kersseisoen van 15 Desember tot 2 Januarie.
Ongelukkig is daar geen skoonmaakdienste beskikbaar tydens jou verblyf nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b18f6b61418c23321a49c46fb4a5b7e7e38a0a33e7b4a3a4cc6dccf93c91c79fa9a8412cfe81edd21e851932a128df3d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 144 5th Avenue Kleinmond 7157 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.341273 19.020487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem