- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 10 Maansteen street, Bonnane, Vanderbijlpark, 1901, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lekoa Gastehuis is in Maansteenstraat 10, Bonanne, Vanderbijlpark, in Sedibeng-streek geleë.
Lekoa bied B&B en konferensiegeriewe.
Gaste kan tussen 12 en suite-kamers kies. Vier van die Rosetta-kamers het 'n ruim slaapkamer, badkamer met 'n stort/bad, en 'n sitarea. Sewe van die standaardkamers het 'n stort en een het 'n bad. Elkeen van die kamers het tee- en koffiegeriewe, die kommersiële DStv-pakket, en 'n platskerm-TV's. Daar is beide 'n geiser wat met gas en sonkrag werk, kragopwekker, WiFi, CCTV, elektriese heining en 'n motorafdak.
Lekoa Bed And Breakfast is sowat 9 km vanaf die gewilde Emerald Casino en Oord en sowat 2 km se ry vanaf die Vaal Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Memme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Maansteen street, Bonnane, Vanderbijlpark, 1901, Gauteng
- Gaste dink Lekoa Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Maansteen street, Bonnane, Vanderbijlpark, 1901, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang