Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis en beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
- Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. 'n Voertuig met hoë grondvryhoogte of 4x4-voertuig word aanbeveel.
- Los asseblief die verblyf soos u dit gevind het.
- Skoonmaakdienste is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi.
- Troeteldiere is aanvaarbaar teen 'n ekstra koste.
- Alle gaste, werknemers en besoekers moet ons troeteldierbepalings en -voorwaardes nakom en aanvaar.
- Begeleide rotskunsuitstappies kan met vooraf reëling teen 'n bykomende fooi bespreek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leliekloof Lodge, Jamestown, 9742, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang