Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemnos 14

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms sal nadat die deposito betaal is aan gaste gestuur word en moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels kan oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae ná vertrek, minus enige aftrekkings vir breekskade, terugbetaal word.
Indien die verblyf opsetlik of onopsetlik deur nalatigheid of nie, deur gaste of enigiemand anders beskadig word, stem gaste in om vir die skade te betaal as dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Indien gaste by die verblyf arriveer en skade vind, moet gaste die instansie se kantore onmiddellik in kennis stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening wat gaste nomineer, vrygestel word.
Onthou asseblief om julle rekeningbesonderhede aan die instansie te e-pos.
Maak asb. seker dat die volle uitstaande balans 7 dae voor aankoms in die instansie se bankrekening reflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal dit tot uitsetting met geen terugbetaling en geen kennisgewing tydperk lei.
Rook in enige van die eenhede, woonstelle of huise is verbode. Indien gaste in die verblyf rook, sal julle die breekskadedeposito ten volle verloor.
Bring asb. die volgende saam:
swem- en badhanddoeke;
DStv-dekodeerder, afstandbeheer en kaart; en
skoonmaakmiddels en toiletpapier.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms teen 'n ekstra koste gereël word. Dit sal op versoek voorsien word indien daar 'n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die instansie kan nie vir enige verliese of ongerief vir huurders wat deur 'n handeling buite die instansie se beheer veroorsaak word, aanspreeklik gehou word nie. Indien enige toestel nie werk nie, kan die instansie nie daarvoor aanspreeklik gehou word om dit te vervang nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R645
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R645
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R645
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 21, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f238a3c9dbbcd034625bcee192599ada8960b6e0cb264302b8db7bf92da28d7858e2e9de8c9f746693be7a9ef15bbadc27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag (plek vir 4) 21 Homestead Road Lawrence Rocks 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.867877540705 30.366797608529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem