+51
Selfsorg in Aliwal-Noord

Lemon Tree Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wallace S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Skoon, netjies, modern en uniek. Was genoeg spasie vir my sleepwa. Sal beslis weer. Skoon, netjies, modern en uniek. Was genoeg spasie vir my sleepwa en voertuig. Sal beslis weer daar oor slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Will definitely use again. Modern, neat and safe. Deserves a 5 star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beveel oornag van harte aan. Moderne, skoon en gerieflike verblyf. Sal weer by Lemon Tree oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, modern, heerlik gebly. Uitstekende verblyf - kamer lekker ruim en baie modern gemeubileer. Lekkerste gastehuis waar ons nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beautiful plek, so rustig. Dit was 'n absolute plesier! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en veilig sal aanbeveel. Sal beslis die Lemontree aanbeveel vir almal. Dit is baie skoon en netjies en voel baie veilig in die area. Dit het totaal aan ons verwagting voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Comfortable, modern and worth a visit. Fantastic stay, quiet and comfortable. Rooms are modern and clean. Gardens and parking area are all well kept and safe. Sunel is a wonderful host and kept us informed up until we checked in. Best of all, it is self check-in so no need for rushing to get there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Neat, well decorated and safe accommodation. Clean and safe accommodation. Sunel is a great host. Liked the rusks treat with the morning coffee. The shower can do with a curtain to prevent excessive water on the bathroom floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag
4.6
Jan 2026

Very neat. Pleasant stay from Limpopo to Mthatha. Will definitely use you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Diana W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Heerlik gebly. Sit beter fotos op julle web. Plek soveel mooier as fotos, mooi gemeubileer. Aangenaam verras. Hondjie geblaf lastig. Kort net lekker kombuisasblik. Onthou yshouer vol water te hou. Hoofgebou kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

91 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62112817ceb39773305a007dc6f805f1a6d1601bb47eecf697f242caf201b795c1620bea6ef19365f3e7cbf6e789500d2a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 91 Smith Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.701838887091 26.710818063754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang