Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Studio 991

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Lemon Tree Studio 991
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wanda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely stay there again!

Luxurious, unexpected, highly recommended. Absolutely stunning studio in a very quiet area. A lot of thought and planning went into this studio, loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

This place is really exceptional, the host took every need into consideration.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandokazi G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thandokazi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, cozy couple stay away from home. Worth it!

We had a great stay, first time in Langebaan with value for money. We got suitable accommodation with separate single beds, so it wasn't a struggle to join them together. Just two things I would suggest to the owner: have coasters available and provide dry paper towels or extra dish cloths. Also, a little shade outside would be good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim R
Saam met vriende

Value for money and great design with all the necessary items needed.

The studio was a little gem and value for money. The attention to detail in the layout, furniture, and design was brilliant. Extremely comfortable and very secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yneate D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yneate D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Die verblyf was aangenaam. The host was behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madaniyah B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madaniyah B
Saam met vriende

N stil wegbreek.

Ons het lekker gebly, dit was stil en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte L
Gesin met klein kinders

Baie rustig gekuier en veilig gevoel. Dit het vir ons baie gevoel soos 'n aftree-oord en dink ouer mense sal dit meer geniet as jong mense.

Ons is mal oor 991 Lemon Tree Studio en dink dit is die perfekte plek om te bly as jy baie rondry. Dit is naby alles geleë en goed toegerus om op jou eie te kan aangaan. Dit is net bietjie van 'n storie om elke keer te moet inteken en na 12 ure verval jou uitgangskode, dan sukkel jy soms om uit te kom afhangend van sekuriteit. Dit sal baie help as jy 'n toegangsbeheerkaart kry, want dan kan jy ook na die ander deel gaan waar die swembad is. Ons het nogal gesukkel om vir ons 6 jarige-seuntjie swemplek te kry, maar anders is dit baie oulik en die manier wat hulle dinge doen is ook baie oulik. Dit is heeltemal kontakloos. Mens sit 'n kode in om jou sleutel te kry en ons het gedink dit is regtig baie goed uitgewerk. Die slaapplek het sy eie parkering en is heeltemal op sy eie. Dit is so skoon en hulle het ook skottelgoedseep en handewasseep sowel as sjampoe en lyfwas wat vir ons nou regtig oulik was siende dat ons dit nog nie voorheen gekry het nie. Ons gebruik die webtuiste nogal baie en ons is baie gelukkig met die plekke wat ons kies en hulle resensies en foto's, ens. stem baie goed ooreen. Ons sal 991 Lemon Tree 10/10 gee vir korttermynverblyf. Baie dankie, julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Uiters skoon, mooi en veilig! Fantastiese diens.

Dit was waarlik een van die beste akkommodasies wat ek al bespreek het. 'n Week voor die tyd het die gasheer boodskappe gestuur met noodnommers, restaurantvoorstellings, ens. Hulle was altyd hulpvaardig en vriendelik. Die eenheid was onverbeterlik. Dit was ongelooflik skoon, mooi versier en gerieflik vir die reisiger. Niks wat kortkom nie! Selfs 'n Nespresso-masjien vir jou oggendbrou! Die inklokproses is pynloos en die sekuriteit in die kompleks is vriendelik, effektief en professioneel. Ek sal beslis weer daar bly en dit ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet.

Ideal for overnight stays. Lovely, neat and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sine S

Excellent facility.

We were most impressed with the studio, everything worked perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Ma met 2 tieners.

Modern, veilig, stil area en alles is daar wat nodig is! Word nie geraak met beurtkrag, groot pluspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon Tree Studio 991 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Louise, julle is enige tyd weer welkom by die Lemon Tree Studio.

Lemon Tree Studio 991
Fred-lynn L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred-lynn L
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf weg van die stadsgeraas. Kan dit aanbeveel!

Definitief waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon Tree Studio 991 se terugvoer

Dankie vir jou besoek Fred-lynn, asook die goeie terugvoering en rating. Ons hoop om u gou weer in die toekoms te verwelkom by die Lemon Tree Studio.

Lemon Tree Studio 991
Vanaf
R897
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R897
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R897
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapejacht-sirkel 991, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2928303961b6d6135df8ff27a07e3373abbbfaddd48fccc7d48ff786db27bbcaf4f3623281291392d23799328ebd7281d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R897 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 991 Schapejacht Circle Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.071255593195 18.048670162565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem