Pick your preferred language

English

Afrikaans

+240

Leopard Corner Lodge

  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Sandpiper, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Leopard Corner Lodge is 'n suster Lodge van Leopard Tree Lodge. Dit is die perfekte ligging in die pragtige dorpie St. Lucia en is ver van die stadsgewoel.

Dié luukse vierster-gastehuis het 9 en suite-slaapkamers en slaapplek vir 26 gaste. Die lodge is rolstoelvriendelik en het 4 kamers wat rolstoeltoeganklik is. Die kamers het gemaklike beddens en het 'n koelboks wat gaste kan inpak wanneer hulle die iSimangaliso-vleilandpark besoek.

Daar is 'n gemeenskaplike gasbraai by die swembadarea en gratis parkeerplek is vir 1 voertuig per kamer beskikbaar.

Hierdie lodge stel gaste in staat om 'n uitsig oor die woud en St. Lucia se natuurlewe te geniet. Gaste kan seekoeie in die nag by die lodge verby sien gaan. Ander diere wat gaste kan sien sluit verskeie voëlspesies, ape, bokke, vlakvarke, bosvarke en soms luiperds en hiënas. Gaste sal ook verskillende voëlspesies sien wanneer die broodbome blom. Die lodge is stapafstand vanaf die strand en dorp.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, wildritte, fietsry, diepseehengel, bootvaarte en begeleide staptogte in. St. Lucia is veral bekend vir sy seekoeie wat gedurende die nag in die strate van die dorp rondloop.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leon Z
Besigheidsreis
5.0
Lovely accommodation, friendly service, and conveniently located. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Antoinette M
Saam met vriende
5.0
Although it was a short stay, the service was impeccable! The warm, friendly welcome from Waldo (with a "W" - LOL) was just what we nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Wilma P
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Very neat and clean. Breakfast was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Yvonne L
Saam met lewensmaat
5.0
Geweldige ervaring, we gaan vir seker terug as ons weer in die buurt kom. We werden zeer vriendelijk ontvangen door Roanda en Lisa, we hadden een prac...
Sien meer
Feb 2025
Louis F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. We stayed for four days. The rooms were very clean and neat. The staff was very friendly and went out of their way to help whe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cor Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 32 Sandpiper, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leopard Corner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Sandpiper, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d731b8683109e9ba60df55183058df44eb986d18b41702c6fe17267faea0ff80da621f82b40a217c9ce5ed63cbce276696?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 32 Sandpiper St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.377331550278 32.418594360351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang