LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopard Corner Lodge | LekkeSlaap
+122

Leopard Corner Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Leopard Corner Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Geraldine S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

VIP bestemming.

Gasvrou Esmerie het ons op die hande gedra tydens ons besoek en ons soos VIP gaste laat voel. Die kamer was goed toegerus en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het ons huis in St Lucia gevind en hoop om sommer gou weer te gaan kuier.

Patrick H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well done Esmerie. You and your staff went out of your way to make our stay wonderful.

Esmerie and staff were kind, helpful and courteous. Nothing was too much trouble. It was late in the night when sitting on the patio that I saw a hippo munching away right on the verge! That was a bonus - they really do come. Enjoyed every minute of our stay, Thank you to all.

Leopard Corner Lodge's terugvoer

Dear Patrick,

Thank you for having stayed with us at Leopard Corner Lodge and thank you for this very positive review and kind words.
Please visit us again as you and your wife will always be welcome at our Lodge.

Warm greetings
Esmerie and team
Leopard Corner Lodge

Leopard Corner Lodge
Lara W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lara W

Okay.

Leopard Corner only has a splash pool, which makes it difficult to share with other guests. Serving of breakfast could be improved. Hot breakfast is plated and limited and takes a really long time to make. Otherwise a comfortable place to stay.

Jan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

'n Tuiste ver weg van die huis!

Goed in stand gehou en skoon. Goed ingerig vir gestremde persoon, veral die badkamer en vloerplan. Stunning!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A home far from home!

Very well managed and clean. Absolutely accommodating the disabled in room, bathroom and floor plans. Stunning!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jannes J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes J
Enkelreisiger

Baie mooi en behulpsame diens ontvang.

Sien sterre.

Elsolet J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsolet J
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly, baie dankie!

'n Rustige en lekker blyplek met 'n heerlike ontbyt. Baie dankie!

Schalk R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seker ons beste vakansie in jare.

Dankie Johannes vir die lekker verblyf. Die ontbyt was awesome.

Mariette E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Aangename verblyf. Vriendelike en behulpsame gasheer en helpers.

Richard S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het baie lekker gebly. Johannes doen goeie werk. Ons was nog by ons vorige bestemming die oggend (300 km weg), toe ons laat weet is die kamer is reg vir ons.

Fred S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het dit baie geniet!

Skillie C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Skillie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 3 dae hier spandeer.

Rustige verblyf sonder enige probleme. Hulle het gehelp met 'n motor wat se batterye pap was, sonder enige kostes.

Michael C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well kept accommodation with spacious rooms.

Very nice establishment with friendly staff, well situated between the middle of the beach and the high street and also a great base to explore other parts of Northern KZN and iSimangiliso. Would definitely recommend staying there if it can fit into your budget.

Susann S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Baie vriendelike ontvangs, vriendelike personeel, diens uitstekend, sal definitief aanbeveel.

Jacobus Cornelis V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Cornelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigste en mooiste plekkie met die vriendelikste mense!

Die lekkerste ontbyt!

Petrus R - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus R
Gesin met klein kinders

'n Baie mooi area en baie netjiese verblyf!

Lekker groot kamers! Naby alles! Baie lekker gebly!

Ben C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie goed!

Johannes is 'n wonderlike gasheer. Die diens was baie goed en die vakansie baie lekker!

Sophia D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay

A lovely stay.

Walter R - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Very clean and safe.

Susan V - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V

Baie gaaf baie dankie

Baie gawe diens, baie dankie. Geen klagtes behalwe dat 'n vierstêr gastehuis volgens my mening minstens 'n TV in die kamer behoort te hê.

Hermien D - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location

Great location for a quick getaway. We were impressed by the good location and good service.

Howard W - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location.

Excellent accommodation and friendly management and staff.

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8612ff4ef78da2dd9aad11981f58d74f3a20187de600ee817615d3862e0e37b19ac4f15859ca86befd37a3160d129dcc18e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 32 Sandpiper St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.377392907813 32.418551445007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!