+50
B&B in Camperdown

Leopards and Louries Bush Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Judy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons het die oornag by Leopards and Louries terdeë geniet. Ons het ons verblyf terdeë geniet, die diens was uitstekend, die akkommodasie was skoon en netjies en die ligging besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy John
Leopards and Louries Bush Lodge
Thank you, Judy, for your kind review. Hope to see you back again.

Sakhamuzi Z
1 nag
5.0
Apr 2026

Good. Enjoyed my stay and the place was as advertised. Will book again with them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy John
Leopards and Louries Bush Lodge
Thank you Sakhamuzi for your review.

Lourens D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik mooi! Vriendelike ontvangs. Great breakfast!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy John
Leopards and Louries Bush Lodge
Thank you, Lourens, for your review - hope to see you back again.

Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2026

Ongelooflike mooi uitsig. Een van die ongelooflikste mooi uitsigte op die Camperdown natuurskoon, met sitbankies, eetplekke en selfs 'n klein swembad op die rand van die afgrond. Netjiese tuine. Die eenheid waarin ek gebly het, het 'n ketel, tee/koffie/melk gehad, en 'n mikrogolfoond. Baie goeie lessenaar vir 'n laptop, met voldoende lig en elektrisiteit naby. Waaier as jy warm kry. WiFi het goed gewerk. Gasheer is baie hulpvaardig, en goeie ontbyt is voorsien. Die bed was groot en gemaklik, badkamer was ruim, maar die stort was baie klein en daar was te min lugsirkulasie in die badkamer. Rokers is baie welkom hier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy John
Leopards and Louries Bush Lodge
Thank you, Hendrik, for your lovely review. I'm glad your stay was good. Hope to see you back again.

Michiel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Lekker veilig, netjies en gasvry. Baie lekker gebly. Goeie veilige omgewing met 'n uitstekende gasheer. En baie lekker ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy John
Leopards and Louries Bush Lodge
Thank you kindly for your review. Hope to see you back again!

Esmond C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie rustig en alles wat mens nodig het. Baie rustig en alles wat mens nodig het met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy John
Leopards and Louries Bush Lodge
Good day, thank you for your review. I'm glad your stay was good and hope to see you soon. Regards, Debbie

Bennie B
1 nag
4.6
Sep 2023

Dit is 'n rustige en goed toegeruste blyplek met 'n baie mooi uitsig. Die persoonlike diens is vriendelik en baie goed. Die ontbyt was baie lekker en meer as genoeg om te eet. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy John
Leopards and Louries Bush Lodge
Thank you for your review, glad you had a good stay. Look forward to seeing you again

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Timothy John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Hillside Road, Camperdown, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648712c0e5ff738f78250ffdbc737ad3fa10768fa1dd7fbbfedd3d4a2797c7564de2d026c00dabae4731f81eea61296d4b12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 32 Hillside Road Camperdown 3720 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.720611730038 30.530241395701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang