Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ashburton

2.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Ashburton van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Ashburton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ashburton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashburton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ashburton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ashburton Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ashburton

Equestre bied luukse verblyf aan die randjie van die Ashburton-voorstad in Pietermaritzburg, teenaan die doringveld en spog met ’n asemrowende uitsig oor die Mpushinirivier Bewarea. Die N3-hoofweg is 2 minute se ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Ashburton

Ekhaya Lodge is 'n gegoede B&B in Ashburton, net 10 minute se ry van Pietermaritzburg af. Dit is na aan die N3-hoofweg na Durban en Johannesburg, wat dit 'n gewilde oornagplek maak vir sakereisigers en vakansiegange...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Ashburton

Orchards Bed and Breakfast is net 4 kilometer vanaf Camperdown se middedorp. Dié gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike, rustige wegbreekplek naby die dorp en op pad na verskeie bestemmings...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ashburton

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Bellevue

Lake Sands Manor bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil residensiële area, Hayfields, in Pietermaritzburg se buitewyke. Dié sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die area. Verblyf word...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in H...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Sakabula Country Lodge is in die pragtige Camperdown-distrik, 71 km vanaf Durban se middestad en 20 km vanaf Pietermaritzburg. Die lodge het die ideale ligging in 'n area vol fauna en flora. Dit is die perfekte best...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Hamilton Urban Farm and Guesthouse bied B&B-verblyf in die hartjie van Pietermaritzburg. Dié gastehuis word deur die familie bestuur en bied besoekers 'n rustige wegbreek op 'n plaas in die stad. Verblyf by Hamilt...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lincoln Mead

Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe is in die rustige buurt, Lincoln Meade, in Pietermaritzburg geleë en bied verblyf in 2 kothuise. Dit kan maklik van die N3 af bereik word wat dit ideaal maak vir oornagver...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lincoln Mead

Lincoln Cottages Chateau is ‘n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Lincoln Meade, Pietermaritzburg. Dié bekoorlike kothuis het ‘n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaa...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lincoln Mead

Lincoln Cottages - Cabernet Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in die rustig woonbuurt Lincoln Meade in Pietermaritzburg. Die bestemming is toeganklik vanaf die N3 en is die ideale oornagverblyf. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za