+18
Selfsorg in Citrusdal

Leopard Rock House - Wolfkop Nature Reserve

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Anel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2026

Pragtige ligging en die privaat swembad was 'n heerlike plus punt. Die huis was geadverteer as 'n 3 slaapkamer huis. Toe ons daar aankom was daar slegs twee slaapkamers binne die huis. Die derde slaapkamer was 'n buitekamer wat heeltemal afgesonder is van die res van die huis, wat nie ideaal was nie. Die huis was ook geadverteer op die webtuiste met 'n skottelgoed wasser. Daar was geen skottelgoed wasser in die huis soos geadverteer nie. Behalwe vir die missing skottelgoed wasser en die derde kamer wat 'n buitkamer was het ons heerlik gebly en gekuier by Leopard Rock.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Ons het baie gekuier en gebly in hierdie asemrowende mooi area. Ek het sekere aanbevelings om die verblyf nog selfs beter te maak. Van die handdoeke is afgeleef en geskeur, die "onpaar" glase en borde doen afbreek aan hierdie pragtige plek, geen braaibak nie, die skoorsteen van die kaggel in die huis is deur geroes en mag veroorsaak dat die hele huis na rook ruik. Die meubels is effens afgeleef en kort 'n goeie skoonmaak. Geen skeiding tussen stort en res van badkamer nie, so die vloere moet gemop word na elke stort sessie. Die mat in die badkamer gaan beslis met die verloop van tyd waterskade kry juis agv laasgenoemde. 'n Bietjie algemene onderhoud en 'n lig in die buite braai sal baie help.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Renee S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2025

Asemrowend en eindelose berge en groenigheid by die natuur. Die uitsig was asemrowend. My dogtertjie het verskriklik die swembad en jacuzzi geniet. Voor vertrek is spacious en lugverkoeling is goed. Kamer is mooi, maar sal aanvra dat hulle in elke kamer lugversorging plaas. Die wyers in die ander 2 kamers is nie so ideaal nie. Die plek kort opknapping, beter meubels en TV, en 'n bietjie meer netheid, en dan kan dit gaan vir 'n 4 ster akkommodasie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 75

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Voortrekker, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA241d1625671c7ded3153f8a7986f894713de24d7fab60f399b3296e1ed3db8fa96903170c7d85e9d940cb964301324f5239c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Voortrekker Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.641535053976 19.045490134224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang