Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lewens-Essens B&B on C

C-Gull Room
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die grondverdieping. Die kamer het sy eie ingang en 'n skuifdeur wat oopmaak op 'n privaat patio met stoele, tafel en sambreel. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-toegang, haardroër, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofslaapkamer
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer is toegerus vir gaste wat op soek is na luukse en gerief. Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, en dubbelwasbak. Skuifdeure lei na die balkon. Die volgende geriewe is beskikbaar: 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi, haardroër, mikrogolf, eetgerei, breekware, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is skuifdeure wat toegang tot 'n balkon bied. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-straat 75, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MGYxMTAwLTZjMTQtNDBhYy1hMGE1LTdiNmQ0MWI4YWU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 75 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.352940098327 18.148928582668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem