Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Geen partytjies of funksies word toegelaat nie. Musiek word slegs binne die eenheid toegelaat en moet op 'n lae volume gehou word. Gaste is verantwoordelik vir hul eie skottelgoed. Seep, sjampoe, koffie, tee, suiker en melk word nie voorsien nie. Daar is geen stryk- of wasgoedgeriewe nie, en eenhede is nie toegerus met 'n strykyster of strykplank nie. WiFi is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang