+23
Selfsorg in Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 60

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Albe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik rustig pragtig. Was heerlik verby pragtige woonstel, ruim en naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
Baie dankie Albe vir die resensie, ek waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Enna & span

Kevin A
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ideal accommodation for my needs in Umhlanga. I will definitely be using it again. Excellent stay at Licorna. Ideally situated on the beach as well as quick access to the freeway. It could do with a shower in the main bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
Thank you, Kevin, for the review, it is appreciated. It was an absolute pleasure hosting you. Thank you for leaving the unit so neat. I forwarded your suggestion of the shower in the main bathroom to the owner. Looking forward to hosting you soon, Kind regards, Enna & Team

Nilufa K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Loved our stay. Definitely booking apartment 60 again. The view is amazing, my family enjoyed themselves. It's a big, very clean apartment. It would be great if the main bedroom had a shower. It's an apartment that we will be booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
Good day Nilufa Thank you for the review, appreciated. It was an absolute pleasure to host you and your family on such a special occasion. I did forward your suggestion about the shower in the main bedroom to the owner. Stay safe and keep well. Kind regards, Enna

Willie M
Kort verblyf
4.8
Jun 2026

Was in Durban voor die jaarlikse Ironman 70.3. Baie lekker, die dame onder by ontvangs is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sindi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Amazing. My stay was lovely. I enjoyed my stay. Rooms were so clean, I will definitely come back. The only issue is that till today I have not received my R500 refund back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
Hi Sindi Thank you for the review, much appreciated. Sorry for the delay with the R500 refund. You only sent your banking details on the 20th of April. As explained to you, it only gets paid back on Mondays, and the 21st & 28th of April were Public Holidays. Your R500 was paid back on the 2nd of May. Kind regards, Enna

Taylor-shae B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2025

Lekker maar nie kindervriendelik nie. Met 'n 1-jarige is die plek nie kindervriendelik nie. Baie trappe. Televisie op 'n vlak waar kleintjie kan bykom. Die uitsig is fantasties, maar dit is meer vir jonger mense. Nie vir klein kinders of ou mense nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
Hi Taylor-shae, Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Bly jy het van die see uitsig gehou. Jammer vir die ongerief met die baba en die trappe. In die beskrywing van eenheid 60 word daar wel melding gemaak dat die eenheid 'n dupleks is. (grondvloer en 1ste vloer). Dankie vir die noem van die TV - ons sal beslis daaraan aandag skenk om dit dalk teen die muur te monteer. Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir julle as familie bal Geseënde 2026 toe te wens. Enna & span

Derek R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Spacious unit with great views. We had a great stay. Comfortable unit which is spacious and has amazing views. We will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
Morning Derek, Thank you for your lovely feedback. It was a pleasure having you here for the first time and we look forward to welcoming you back again. Thanks, Marie

Nosipho H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Nice. Great location, peaceful and safe. Friendly staff and the owner too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
Good day Nosipho, Thank you for the review, appreciated. It was an absolute pleasure hosting you and your loved ones. Kind regards, Enna & Team

Jonker B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Baie lekker plek met baie spasie en mooi uitsig. Baie lekker gebly vir die 9 dae. Die personeel was hulpvaardig. Die hysbak het ongelukkig nie gewerk toe ons aangekom het nie, maar is kort daarna herstel. Mooi see-uitsig. Baie ruim woonstel. WiFi was nie beskikbaar nie, en dit sal welkom wees vir die toekoms. Om te kan braai op die balkon sal ook welkom wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
Middag Dr van Jaarsveld, Ons is bly dat julle die 9 dae geniet het, en hoop julle kom weer kuier. Ons is op die oomblik besig om na opsies te kyk vir WiFi. Ons het die braai op die stoepe gestop want ons het klagtes gekry van die ander gaste dat die rook in die ander woonstelle gaan, en daar is braaigeriewe onder by die swembad. Ons was nie bewus van die geyser in woonstel 60 nie aangesien daar niks geraporteer was aan die ontvangskantoor nie. Die enigste geysers wat ons 'n probleem mee gehad het Saterdag aand was woonstel 1 en die personeel se waskamer wat gebars het. Groete Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 203

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R2 380
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 380
per nag, vir 8 mense
Bespreek

82 Lagoon Drive, Licorna Beach 60, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc38cae71b3def596101084bfd86e7cc76b0e77b889eb85f0f335215352d17ef15264c317313b480ccd65e41e1d9529a1bfcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 60 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.7157077 31.0919762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang