Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach 60, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60 is 'n selfsorg-dupleks op die strandfront in Umhlanga, met slaapplek vir 8 gaste. Die woonstel op die sesde verdieping, met lugversorging, word per hysbak bereik en bied see-uitsigte, 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitkamer.
Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n koningingrootte-bed, see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Twee verdere slaapkamers, een met 'n see-uitsig, het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en toilet. 'n Stapelbed vir 2 en 'n gastetoilet is in die leefarea op die grondvloer geleë. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne, en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en maak oop na 'n patio.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, wassery, veilige parkering en 'n sekuriteitswag. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae, en skottelgoed word nie gewas nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in strande, die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, Hawaan-woud, Beachwood Mangrove Natuurreservaat, Gateway Theatre of Shopping, die Umhlanga-vuurtoring, Sibaya Casino, en verskeie restaurante, kroeë en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Enna Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 188
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 82 Lagoon Drive, Licorna Beach 60, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 60 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach 60, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang