Lielies Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Danéll S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig, genotvol. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Fantasties. Dit is 'n uitstekende blyplek, baie goed ingerig, gerieflik, modern, skoon en netjies, en loopafstand van die Inkopie Sentrum. Dankie, dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneske R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker wegbreek! Die gastehuis was skoon, knus en perfek geleë. Die eienaars was ongelooflik verwelkomend en het uit hul pad gegaan om vir seker te maak ons voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ons kuier in Parys was om die Afridome funksie by te woon. Die huis is netjies, gerieflik en georganiseerd. Het my verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

True value for our money. We enjoyed our stay; it was a home away from home. The facilities catered for our every need. The backup power came in handy, especially when the electricity cut off for more than 24 hours during our stay. We were completely unaffected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lielies Guesthouse
Baie dankie! Kom kuier gerus weer!

Karien G
1 nag Gesin met tieners
4.2
Nov 2025

Gerieflike slaapplek. Baie dankie, die gastehuis was perfek vir ons behoefte vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie V
1 nag
4.0
Sep 2025

Lekker, dankie. Ja, dit was lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lielies Guesthouse
Dankie Quentin!

Kevin P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderful. Very pleasant stay, well equipped. Very friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Highly recommend. Dit was 'n baie baie goeie tyd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lielies Guesthouse
Baie dankie! Kom gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Kort Street, Corner of Kort Street and Union Street, with entrance in Union Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bc02c3ad216df778e509fd721ee98b2974c17136ce6bc843e759070b95b3fd6900d3092836575fda5be8bcdcc846a9084d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 15 Kort Street Corner of Kort Street and Union Street, with entrance in Union Street 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.912362656452 27.444719422978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang