+20
15% AF!
Naweekaanbod
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2026 tot 30 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 172 B College Road, Nooitgedacht, Krugersdorp, 1747, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lieu De Grace bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Nooitgedacht, Krugersdorp. Dit is 'n uitstekende opsie vir 'n oornagverblyf of 'n naweekwegbreek aangesien daar 'n oorvloed bome en immergroen plante is.

Verblyf is beskikbaar in 6 dubbelkamers met slaapplek vir 2 of 2 gesinskamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die dubbelkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamers het ook 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed geskik vir kinders. Hierdie gesinskamers het 'n volledige en suite-badkamer.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf word deur bloekombome omring en die voëllewe en stilte bied die ideale wegbreek van die stad se gewoel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vivien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 172 B College Road, Nooitgedacht, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Lieu De Grace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
15 % AF
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
15 % AF
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
15 % AF
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 2)
Bespreek

172 B College Road, Nooitgedacht, Krugersdorp, 1747, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA608698791daa201ce671675974882dbe352f07b1f8e4d69439038a00073e181f7f57754b493efbf9afb46d0c07e12a2dd2ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 172 B College Road Nooitgedacht 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.031874633088 27.891281954909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang