+20
Gastehuis in Randburg

Lily Bees World

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Pieterse Place, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Lily Bees World is 'n pragtige huis in 'n stil doodloopstraat in Randburg, Johannesburg. Die huis bied oornagverblyf in 'n rustige omgewing, maar is steeds naby die vernaamste geriewe en besienswaardighede in die area.

Verblyf is in 2 privaat dubbelkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, beskikbaar. Beide kamers het elk 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Hierdie kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies.

Daar is 'n boomryke tuin op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel op warm dae. Elke eenheid bied gratis WiFi wat steeds sal werk tydens kragonderbrekings.

'n Rits aktiwiteite insluitend voetslaanroetes, plaaslike restaurante en kroeë en nabygeleë winkelsentrums is in die omgewing beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hauke S
Saam met lewensmaat
5.0
Very friendly and accommodating. Exceeded expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Herman V
5.0
Perfect stay in Randburg and always safe! What an amazing stay at Lily Bees World! I felt like part of the family with Ian and Vivian. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Caroll H
Besigheidsreis
5.0
Die verblyf was heerlik. Lekker geslaap. Sal beslis weer gebruik maak. Akkommodasie was baie mooi en skoon. Gasheer en vrou was baie vriendelik en beh...
Sien meer
Aug 2025
Daleen F
5.0
Baie aangenaam, skoon, netjies, veilig. Baie vriendelike en gawe mense. Pragtige huis, love die decor! Rustige stil area, maar tog naby alles. Sal bes...
Sien meer
Jun 2025
Johann H
Besigheidsreis
5.0
Excellent! Vivienne is an absolute star! I stayed in a clean room with access to clean facilities. Thank you so much!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Pieterse Place, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Lily Bees World het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Pieterse Place, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb79fc642b7b9082d78e4a3160469a554472f489084c27880ad6dd0d5a890d8d5b7ca1ed5eee94f7468340f0e56e2690ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 3 Pieterse Place Malanshof 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0967542 27.9756744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang