2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 337 Jopie Fourie Street, Wolmer, Pretoria North, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Lime Guest House is in 'n rustige woonbuurt in Pertoria-Noord.
Verblyf word gebied in 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel en bied slaapplek aan 2 gaste. De eenheid beskik oor 1 en suite-slaapkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het gemaklike banke voor 'n TV met DStv-kanale.
Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi, 'n wasmasjien, 'n stoep met sitplek, veilige parkeerplek, 'n gedeelde swembad, 'n Lapa en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Molatodi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 337 Jopie Fourie Street, Wolmer, Pretoria North, 0182, Gauteng
- Gaste dink Lime Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
337 Jopie Fourie Street, Wolmer, Pretoria North, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang