Lincoln Cottages Cabernet and Merlot Cottage
Beskrywing
Hierdie oopplan-kothuis het ’n koningingrootte-bed, ’n badkamer met ’n stort-oor-bad, ’n sitarea en ’n kombuis met graniettoonbanke en ’n ontbyttoonbank. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is genoeg plek vir ’n enkelbed vir ’n derde gas. Die kothuis het ook 'n tempo-plafonwaaier, lugversorging, strykyster, strykplank, gratis WiFi, DStv-hotelpakket en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal R350.00. Rook verbode. Die swembad is by die ontvangsarea by Grimthorpelaan 20 geleë.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Merlot-kothuis het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis het graniettoonbanke en daar is ’n TV met DStv. Die Cabernet-kothuis en Merlot-kothuis kan saam verhuur word as ’n gesinseenhed, aangesien daar ’n tussendeur is wat verblyf aan 5 gaste bied. Die kothuise is naby ’n stroom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal R350.00. Rook verbode. Die swembad is by die ontvangsarea by Grimthorpelaan 20 geleë.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang