- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Linger Longer Country Retreat is op 'n plaas wat slegs 13 km buite die dorp, Dullstroom, in Mpumalanga is.
Verblyf is beskikbaar in 5 stylvol versierde eenhede. Elke eenheid is goed toegerus met 'n kombuis en badkamergeriewe. Daar is ook braaigeriewe en 'n kaggel.
Die plaas spog met 3 foreldamme en bied fantastiese visvang-geleenthede. Daar is baie voetslaanroetes op die plaas asook voëlkyk-geleenthede.
Die omliggende omgewing bied vermaaklike uitstappies na Sabie, Graskop en Pelgrimsrus.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Arina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Linger Longer Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang