+28

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

25% AF!
Winteraanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2026 tot 31 Aug 2026.
20% AF!
Naweekaanbod
Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Jan 2026 tot 1 Mrt 2026.
15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2026 tot 22 Feb 2026.
10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2026 tot 30 Jun 2026.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
A 1
Selfsorg
Huisreëls

Gaste word versoek om bedagsaam te gedra en ander huurders of bure te vermy om te steur. Geraas moet tot 'n minimum beperk word, veral gedurende stil ure van 21:00 tot 08:00. Slegs gaste wat by die bespreking ingesluit is, mag oornag, en besoekers word nie toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie. Rook word slegs in aangewese buite-areas toegelaat.

By vertrek moet gaste streng by die uitkloktyd hou, seker maak dat die kombuis skoon gelaat word en alle vullis leegmaak. Alle vensters en deure moet toegemaak word, ligte en toestelle afgeskakel word, en die eiendom moet beveilig word soos aangedui. Sleutels moet volgens die gasheer se reëlings terugbesorg word.

Gaste is verantwoordelik vir enige skade aan die eiendom of die inhoud daarvan tydens hul verblyf en word aangeraai om persoonlike waardevolle items te alle tye te beveilig.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 5)
Bespreek

32 Croydon Circle, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db59432a4d160b945b05210b3f204bef417f51f052c464bf86a32b6b85bacec416e027978c76176f0190c9aaa7e38e27b64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 32 Croydon Circle Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.603930820427 26.876796114571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang