5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Croydon Circle, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lin’s bied gemaklike selfsorgverblyf in die rustige voorstad Forest Downs in Port Alfred, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne of vriende wat die Sonskynkus verken.
Die bekoorlike kothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n gemaklike sitkamer. Die slaapkamer en leefruimtes is deeglik gemeubileer om 'n ontspannende verblyf te verseker.
Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe, 'n veilige parkeerarea en 'n lieflike omheinde tuin wat 'n rustige buitelugruimte bied om te ontspan na 'n dag uit. Die eiendom is gerieflik geleë naby die Royal Port Alfred Gholfklub en is 'n kort 5 minute se ry vanaf Shelly Beach, wat 'n goed toegeruste kuswegbreekplek bied vir 'n onvergeetlike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 32 Croydon Circle, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Jlin's het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Croydon Circle, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang