+32
Gastehuis in Oos-Londen

Lisokhanya Guesthouse

  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 48 King Street, Southernwood, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lisokhanya Guesthouse bied begrotingsvriendelike oornagverblyf in die hartjie van Southernwood, Oos-Londen. Dit is 'n ideale opsie vir reisgaste of korporatiewe reisigers.

Dié eiendom bied ses kamers met slaapplek vir 2 wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie 6 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook drie kamers met slaapplek vir 4 wat 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Hierdie 3 kamers het hul eie en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV.

Die ligging van hierdie eiendom is naby Oos-Londen CBD. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noluvo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 48 King Street, Southernwood, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lisokhanya Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 King Street, Southernwood, East London, 5201, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca66ed54391d86d2b0d1f0108a407fba7e7dd4b5d255413d3fe9610266e8ee497d4eac2d2bc1673edeb1431ccbe69a6c292c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 48 King Street Southernwood 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.9991245 27.8988578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang