Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Sonskynkus

Little Arniston in Kaysers Beach

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 378 Crane Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Little Arniston in Kaysers Beach is ’n bekoorlike en knus selfsorgkothuis wat ideaal is vir ’n gesinsvakansie in Kayserstrand. Die eenheid is ongeveer 5 minute se stap vanaf ongerepte strande en rotspoele. Die kothuis is 20 minute se ry vanaf Oos-Londen Lughawe en 40 minute vanaf Oos-Londen se malls en winkels. Daar is ’n geriefswinkel in Kayserstrand vir daaglikse benodighede en ’n OK Foods in Kiddstrand wat 15 minute se ry vanaf Kayserstrand is.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, ’n speelkelder wat ook as ’n derde slaapkamer kan dien en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Die speelkelder is langsaan die sitarea en is ideaal vir kinders. Dit het 2 staplebeddens en ’n aparte toilet en wasbakkie.

Die kombuis is met ’n klein yskas-vrieskas, diepvrieskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en ’n mikrogolf toegerus. Daar is ook ’n outomatiese wasmasjien in die tweede badkamer. Die knus leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het ’n lieflike binnehof-stoep met ’n draagbare braai en Weber-braai. Die area is gedeeltelik onderdak en is dus ideaal vir enige weerstoestande. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lyndsay Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 104

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 378 Crane Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little Arniston in Kaysers Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

378 Crane Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90f3f9f707f6f92c6c06763c6e7b94497934b9638b506c4ed02a6d6073dbfc4b6aeb981a340bb1a9f29bad0d2571a6fdb673?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 378 Crane Street Kaysers Beach 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.208556 27.611038
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang