+50
Selfsorg in Dinokeng

Little Dinokeng Bush Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan T
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Die ervaring kan nie in die foto's opgesom word nie. Baie lekker gebly met ons gesin by Klein Dinokeng, ons eerste Dinokeng ervaring, maar sal definitief weer kom bly. Baie unieke bosrit ervaring gehad gedurende ons kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Little Dinokeng Bush Lodge
Baie dankie vir jou vriendelike review, Johan. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Carla O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Clean, comfortable and exceptionally welcoming, with truly outstanding hosts! We had an absolutely wonderful stay here. The accommodation was spotless, beautifully maintained, and had everything we needed for a comfortable visit. The hosts were superb, so warm, welcoming and incredibly accommodating throughout our stay. Nothing was too much trouble, and they really went out of their way to make sure everything was perfect. We would definitely stay here again or would recommend it to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Little Dinokeng Bush Lodge
Thank you so much for the lovely review. It was such a pleasure having you and Collin staying with us. We are looking forward to hosting you again.

Vongayi T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

The place was absolutely wonderful, and we had such a lovely host. Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Little Dinokeng Bush Lodge
Dear Vongayi Thank you for your lovely review, it will be a pleasure accommodating you again.

Denise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Ontspanne, veilige, rustige wegbreek! Baie rustige atmosfeer. Netjiese blyplek. Puik diens en gasvryheid. Baie veilig! Baie diere gesien! Elke oomblik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful stay. We thoroughly enjoyed our stay at Little Dinokeng Annex. The unit is beautifully decorated, spotless and very comfortable. Our host was friendly and welcoming and is just a WhatsApp away if you need anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Little Dinokeng Bush Lodge
Thank you Lauren, you were wonderful guests!

Bianca G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie lekker, skoon en netjiese verblyf. Baie lekker gebly, was baie skoon en netjies. Heerlik gerus!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Aangename gasheer, lekker gebly, goeie ligging. Baie lekker gebly. Gasheer vriendelik en behulpsaam. Lekker naby aan die huis in Kempton Park.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beautiful, relaxing accommodation at Little Dinokeng. Will surely visit again. Our family was pleasantly surprised with the luxurious and beautiful house. Spotlessly clean and spacious with everything you will need to relax, unwind and enjoy the quiet bushveld nights/days. You are wonderful hosts and made us feel special from arrival until the day we sadly had to leave. Rapula is extremely helpful and friendly. Regular visits from the zebras and rooibok family were definitely also a highlight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innocent M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful and mind refreshing. It was fantastic, we really had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirashnee N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was so lovely and relaxing. Staff and Brandt were amazing. The room is very clean. It is a room with a separate bathroom. We braaied and carried a little gas cooker for small meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 537
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 537
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 537
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R48 Rust De Winter Road, House 4, Hunter's Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, 0407, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba150485f4400045017032b33c7d760a5e2885a50094a70d831a4b6b519f816083bc4e6127dbdac6317908e8eaf2a029ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 537 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 R48 Rust De Winter Road House 4, Hunter's Pride Wildlife Estate 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337190122592 28.373976658896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang