+25
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Little Glen in Kenton

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Devon Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Little Glen in Kenton is een van die oorspronklike huise op Devinweg. Dit is stapafstand van die rivier en hoofstrand af geleë en is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die 2 oorblywende slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-sitkamer en -eetarea het pragtige Franse deure wat na 'n privaat tuin lei. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser.

Onderdakparkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die huis is gerieflik geleë naby winkels, asook die tennis- en rolbalklub.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 19 Devon Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little Glen in Kenton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 668
10 % AF
R 1 668 R 1 501
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 668
10 % AF
R 1 668 R 1 501
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 668
10 % AF
R 1 668 R 1 501
per nag (plek vir 6)
Bespreek

19 Devon Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ea27c93bb87a49a4d6a2e1f1f24a5383e45b0abcf0bca0ed79d4df9ba06f0ea42d8588044f72b740874ee476dad4741c71c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 668 nouVanaf R1 501 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 19 Devon Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.67956161499 26.676614761352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang