- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Burnett Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Ranch bied gerieflike oornagverblyf op 'n plaas in Aliwal-Noord en is perfek vir oornagplek tussen bestemmings of 'n rustige toevlugsoord.
Dié verblyf bied 'n keuse tussen 4 individueel gemeubileerde kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens en die badkamers ihet óf 'n bad, 'n stort, óf albei. Ander geriewe in die kamer sluit 'n tee- en koffieskinkbord en gratis WiFi in.
Verder is daar 'n groot tuin, 'n speelarea vir kinders en 'n sementplaasdam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het ook 'n restaurant op die perseel wat middag- en aandetes bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Burnett Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Little Ranch het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Burnett Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang