Pick your preferred language

English

Afrikaans

+6
Selfsorg in Hadison Park

Little Rest 2

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Wingate Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Little Rest 2 is 'n bekoorlike eenslaapkamer-eenheid sentraal geleë naby gewilde winkels en restaurante in die Kimberley-area, geskik vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die eenheid beskik oor 'n eiland met twee sitplekke waar gaste hul maaltye kan geniet. Verder is daar 'n slim-TV met gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkering op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 17 Wingate Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Wingate Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d2b7a929f5dce295bcbba48969fcf852c0e50806285e32293b99f3952e15d4442ce78ca786713c160ec3e6178f6b91ec414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 17 Wingate Street Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.750503165147 24.742353916401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang