Live My Africa Guest Travel & Tours
8 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Eagle Street, Horizon Extension, Roodepoort, 1724, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Live My Africa is in die Horizon Extension in Roodepoort geleë en bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie gastehuis bied skoon en gerieflike dubbelkamers en elke kamer het DStv en gratis WiFi. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste gimnasium en groot swembad in. 'n Kontinentale ontbyt word daagliks vanaf 06:00 tot 09:00 bedien. Middag- en aandete kan voorsien word indien versoek tydens bespreking.
Daar is 'n gekwalifiseerde skoonheidsterapeut en 'n professionele masseuse op die perseel indien jy jouself wil bederf!
Hierdie gastehuis is in die buitewyke van Johannesburg en is 20 minute se ry vanaf Sandton wat die nuwe sakekern van Suid-Afrika is. Safari's na die Krugerwildtuin kan op versoek gereël word, asook besoeke aan ander wildreservate en buurlande, soos Botswana, Swaziland en Namibië. 'n Pendeldiens van en na die lughawe is te alle tye beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 23 Eagle Street, Horizon Extension, Roodepoort, 1724, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Eagle Street, Horizon Extension, Roodepoort, 1724, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang