Ossies Kloof
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R135.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die selfoonopvangs is nie deurgaans sterk by die verblyf nie.
Gaste moet asb. hulle bankbesonderhede verskaf sodat die breekskadedeposito binne 1 week na die uitklokdatum terugbetaal kan word.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor bespreking.
Die huis bied slaapplek aan maksimum 6 volwassenes en 8 kinders. Dit is nie geskik vir 14 volwassenes nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 324, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang