LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ruth D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

We had the most amazing stay at the Livingstone Bush Lodge this weekend. The Lodge is very well stocked with everything we needed. The encounters with various game close to the Lodge were special, especially a porcupine on 2 of the 3 evenings. The kitchen, dining area and fire pit were perfect for memorable meals prepared and enjoyed. The spacious deck area was just right for all manner of games we played. The cleaning staff were friendly and helpful. The host was very helpful, which contributed to a wonderful family weekend together. A truly wonderful weekend in a special place. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Livingstone Bush Lodge
Dear Ruth, Thank you so much for your wonderful review. We are delighted that you and your family had such a memorable weekend at Livingstone Bush Lodge. It sounds as though the local wildlife made your stay especially memorable—the porcupine visiting on two evenings was certainly a special treat! We’re also pleased that you enjoyed the lodge’s facilities and found everything well stocked and comfortable. Thank you for your kind words about our cleaning team and hosting. It was an absolute pleasure having you, and we would love to welcome you and your family back for another special bushveld getaway. Warm regards, Lynette

Benade Family B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uit die boonste rakke! Ek het heerlik gebly, lekker uitgerus en ongelooflik baie gelag en gesels saam met familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Livingstone Bush Lodge
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Hoop om julle weer te sien.

Adele O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Safe and secure bush holiday. Luxury lodge with all you can think of. Perfect weekend getaway with family. Lodge is stocked with every amenity. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Livingstone Bush Lodge
Thank you, Adele. It was a pleasure hosting you.

Lynn-mare N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Spectacular. The place is even prettier than the photos. We had the most wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Livingstone Bush Lodge
Hi Lynn-mare, It was a pleasure to host you. Thank you for being great guests.

Fanie L
1 nag
4.6
Mrt 2025

Kuier heerlik, venue wow, hostess se diens is baie swak. Dis 'n missie om jou breekskade by Lynette, die gasvrou, terug te kry, en kommunikasie is bitter swak. Ons het 'n paar onnodige voorvalle gehad as gevolg van swak bestuur, en die webtuiste het agteroor gebuig om ons gelukkig te hou, as gevolg van die gasvrou se foute.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi-lynn N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Excellent. Loved every minute. Relaxing. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Livingstone Bush Lodge
It was a pleasure hosting you and your family, Rudi-lynn. You are welcome back anytime.

Burnie N
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Onvergeetlik! Livingstone Bush Lodge was ten volle toegerus en het dit die naweek soveel makliker en lekkerder gemaak om te weet ons moes net ons klere en kos saambring. Die feit dat ons groep 11 mense ingesluit het met verskeie tieners het die verskeie kamers dit maklik gemaak om vir almal 'n lekker slaapplek te gee. Die hoogtepunt was seker die wildritte in die 4x4 en natuurlik so R&R by die Kalahari Oasis!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Livingstone Bush Lodge
Dankie Burnie. Kom kuier gerus weer!

Alicia J
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Rustige naweek in puik akkommodasie en heerlike kos deur Chef Andrew. Heerlike en rustige naweek in top akkommodasie en lieflike omgewing. Chef Andrew se kos was uit die boonste rakke. Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Livingstone Bush Lodge
Dankie Alicia. Kom kuier gerus weer.

Morne D
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie lekker gewees, skoon, netjies en vriendelike mense. Sal aanbeveel, sal graag weer teruggaan in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

The lodge is beautiful and very comfortable. Very safe environment for our small children. Tranquil surroundings and a beautiful view. The sunsets were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Livingstone Bush Lodge
Thank you Yvonne. We hope that you visit us again when you have the opportunity.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 383

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R5 940
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 940
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 940
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65bc3b2fc51eaacd91f94d82721328eaccd374ce367185923427aa19ef0d65e8a7ea801f4a750257e7de58b8161268bfa80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 940 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.797420101933 28.121326125624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang