Pick your preferred language

English

Afrikaans

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 28 Feb 2026.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Standaard Dubbel-cabin
Selfsorg
Deluxe Dubbel-cabin
Selfsorg
Luukse Gesin-chalet
Selfsorg
Huisreëls

Rook word nie in die chalets toegelaat nie.
Geen oormatige geraas nie.
Die vandalisering van fauna en flora in die area word nie toegelaat nie.
Oop vure moet slegs in die aangewese braaiers en op 'n redelike grootte gehou word.
Geen sigaretstompies mag op enige ander plek weggegooi word as in die asbakkies wat voorsien word nie.
Geen houtvure word toegelaat nie, slegs houtskool.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rhenosterkop, R6, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf568ded11002bfaf66f9544bff6b1f2b16d3a6f0d11b3d266ee3d1453e3cdb74fabd403dd56ed644917ad4a08404bdc9883b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang