+16
Selfsorg in Klerksdorp

L'Mida

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

L’Mida is 'n selfsorg-gastesuite in La Hoff, Klerksdorp. Dit het 'n privaat ingang en vorm deel van die eienaar se eiendom. Die eiendom is gerieflik geleë naby Laerskool La Hoff, Laerskool Saamtrek, Hoërskool Wesvalia en Ashton John. Lenmed Wilmed Privaathospitaal, Anncron, Sunningdale en ABJ Onkologie is almal binne 'n radius van 3 km. 50km vanaf Nampo Harvest Day.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, linne en handdoeke word voorsien, en 'n warm kombers is beskikbaar vir gemak. 'n Afstandbeheerde plafonwaaier is in die kamer geïnstalleer. Die eenheid sluit ook 'n studeertafel, 'n spieëlkas en 'n haardroër in. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Basiese eetgerei en breekware word voorsien vir gaste se gerief. Die eenheid sluit 'n slim-TV in, en WiFi-toegang is regdeur die eenheid beskikbaar.

Veilige parkering word in die oprit agter 'n geslote hek voorsien. Die area is veilig en goed geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 11 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9685f3506a369d0a5693ade015e9a5ef1d99171a336816427994dcbe4d3f9e8df298d1952fe5d36d9082b38c16775fd0d6a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 Van Bruggen Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.831489990155 26.659882706151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang