Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf met die gasheer gereël. Die eiendom is toeganklik via 'n grondpad, en gaste word aangeraai om die padtoestande met die gasheer voor aankoms te bevestig, aangesien dit kan wissel na gelang van die weer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D180, Unit 272 Elements Private Golf Reserve Lodge, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang